Toneelfeeste 2023

Ontmoet die spelers

Kinderteater is alive and kicking in Hermanus. Die plaaslike kinder-toneelgroep het twee onvergeetlike stories op die planke: Die Walvis Seerower en Die land van die groot woordfabriek. Hulle is op die volgende datums en plekke te sien: 4 Augustus by Aardklop se Pronk-fees in die Kaap, 7 Augustus by die Playhouse Festival in Somerset-Wes en 10 Augustus by die Kalfiefees in Hermanus.

Hier is die talentvolle spelers:

Published by MH

Ek is mal oor stories: om dit op te lees, uit te dink, te vertel, op te voer en te skryf. Ek hou ook van kinders. Dié twee werk baie goed saam, so ek is in my element as ek kan besig wees daarmee.

Leave a comment