Ontmoet die spelers Kinderteater is alive and kicking in Hermanus. Die plaaslike kinder-toneelgroep het twee onvergeetlike stories op die planke: Die Walvis Seerower en Die land van die groot woordfabriek. Hulle is op die volgende datums en plekke te sien: 4 Augustus by Aardklop se Pronk-fees in die Kaap, 7 Augustus by die Playhouse FestivalContinue reading “Toneelfeeste 2023”
Category Archives: Uncategorized
Toneel-seisoen is hier!
En ons is dáár. Soos in oppit… breaking legs and ground and expectations. Ons klomp hier in die Overstrand is gewoond aan mooi dinge. Pragtige proteas, strelende strande, blou-blou kaapse berge, celebrity walvisse. Wyn, kos… en deesdae is ons groep Woordcklub-kinders (tussen 10 en 15 jaar oud) ook deel van die plaaslike “toneel-kultuur”. Ons kryContinue reading “Toneel-seisoen is hier!”