Kom hoor gou hier

Kinderstories uit toeka se tyd

Dis 1 Februarie en iemand met ń hart vir stories het besluit dis internasionele voorlees-dag. Hoera!

Dis my grootste plesier om vir julle ń stokou, heerlike storie voor te lees, al die pad uit 1958! Polly Marais se Die betowerde messe en vurke, uitgegee deur Van Schaik.

Voorlesing uit Kom hoor eers hier deur Polly Marais.

Published by MH

Ek is mal oor stories: om dit op te lees, uit te dink, te vertel, op te voer en te skryf. Ek hou ook van kinders. Dié twee werk baie goed saam, so ek is in my element as ek kan besig wees daarmee.

Leave a comment