Teater uit eie bodem, spesiaal vir die Kalfiefees. Spanning, fantasie en bekende gesigte. Wie weet wie jy dalk op die verhoog mag sien?
Category Archives: news
Drama-kompetisie kampioene
Stadig maat seker betree Woordcklub die eisteddfod en drama-kompetisie arena. Met sulke talentvolle kinders kan dit nie anders nie!