Onheil, vlinders en ‘n braai in Onrus. Toneelseisoen is hier!

6 en 7 Augustus 18:00, De Wetsaal, Onrus. http://www.tixsa.co.za

8 Aug 18:00 en 10 Aug 16:00 De Wetsaal, Onrus. http://www.tixsa.co.za

Published by MH

Ek is mal oor stories: om dit op te lees, uit te dink, te vertel, op te voer en te skryf. Ek hou ook van kinders. Dié twee werk baie goed saam, so ek is in my element as ek kan besig wees daarmee.

Leave a comment