Teater uit eie bodem, spesiaal vir die Kalfiefees. Spanning, fantasie en bekende gesigte. Wie weet wie jy dalk op die verhoog mag sien?
Tag Archives: overstrand
Mission: konsert
(Verhoog-vaardig in formeliaans) “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee… ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs. Eintlik enige iemand wat op die verhoog ń indruk wil maak. Dié dinge wat ons klas na klasContinue reading “Mission: konsert”