Stadig maat seker betree Woordcklub die eisteddfod en drama-kompetisie arena. Met sulke talentvolle kinders kan dit nie anders nie!
Tag Archives: kreatief
Maak ń Prentjie
Onthou jy die verligting as jy na ń uitdagende, strategiese rondte aan-aan die wen-woorde kon uitroep: een-twee-drie-blokmyself! Satisfaksie. Ons in die teater-wêreld voel ook so wanneer ons na duisende “stop net gou” en “wat van so”, uiteindelik ń interessante toneel op die verhoog kon blok. Hier is ons seniors, na so uitdagende, maar baie prettigeContinue reading “Maak ń Prentjie”