(Verhoog-vaardig in formeliaans) “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee… Moenie jou rug op die gehoor draai nie Praat hard Moenie ander spelers maskeer nie Ken jou woorde ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs.Continue reading “Mission: konsert”
Tag Archives: kreatief
Kartondoos tot dekor
Wanneer ons ń storie op die planke wil sit, is daar veral drie dinge wat my opgewonde maak: Pinterest, herwinbare goeters en Blackpeppercollective. Die eerste natuurlik vir die mal-cool idees, die tweede vir die gratis, natuur-vriendelike materiaal. Die derde is vir die altyd-innoverende, wow ontwerper en maker, Leanne Botes. Kyk net: