Mission: konsert

(Verhoog-vaardig in formeliaans)   “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee…   Moenie jou rug op die gehoor draai nie Praat hard Moenie ander spelers maskeer nie Ken jou woorde ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs.Continue reading “Mission: konsert”