
Dis 1 Februarie en iemand met ń hart vir stories het besluit dis internasionele voorlees-dag. Hoera!
Dis my grootste plesier om vir julle ń stokou, heerlike storie voor te lees, al die pad uit 1958! Polly Marais se Die betowerde messe en vurke, uitgegee deur Van Schaik.
