Kartondoos tot dekor

Wanneer ons ń storie op die planke wil sit, is daar veral drie dinge wat my opgewonde maak: Pinterest, herwinbare goeters en Blackpeppercollective. Die eerste natuurlik vir die mal-cool idees, die tweede vir die gratis, natuur-vriendelike materiaal. Die derde is vir die altyd-innoverende, wow ontwerper en maker, Leanne Botes.

Kyk net:

Published by MH

Ek is mal oor stories: om dit op te lees, uit te dink, te vertel, op te voer en te skryf. Ek hou ook van kinders. Dié twee werk baie goed saam, so ek is in my element as ek kan besig wees daarmee.

Leave a comment