Wanneer ons ń storie op die planke wil sit, is daar veral drie dinge wat my opgewonde maak: Pinterest, herwinbare goeters en Blackpeppercollective. Die eerste natuurlik vir die mal-cool idees, die tweede vir die gratis, natuur-vriendelike materiaal. Die derde is vir die altyd-innoverende, wow ontwerper en maker, Leanne Botes. Kyk net:
Category Archives: news
Die beste van die feeste is…
Ons wou net lekker stories maak, toe reis en speel ons sommer by drie toneelfeeste! Dis die vreugde van waag en wen. Nie noodwendig die wennery nie, maar die wagery en nuwe ervarings hê-ery. Dan wen mens mos baie meer as bloot net pryse. Wat het die spelers van Walvis Seerower en Die land vanContinue reading “Die beste van die feeste is…”