Ek is mal daaroor om te make te hê met allerhande kinders. Die een ding wat feitlik almal in gemeen het, is die lus, begeerte en vermoë om kreatief te wees. Gee hulle net ń kansie… So het dit gebeur dat Nikah Botes en ek mekaar leer ken het tydens lockdown: ek het aanlyn boekklubContinue reading “Kinders wat skryf”
Category Archives: Uncategorized
Walvis Seerower deur Nikah Botes
Lees die oorspronklike storie, Walvis Seerower, en kry jou kaartjies om die toneelstuk te kyk!