(Verhoog-vaardig in formeliaans) “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee… ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs. Eintlik enige iemand wat op die verhoog ń indruk wil maak. Dié dinge wat ons klas na klasContinue reading “Mission: konsert”
Author Archives: MH
Kinders, kom skryf!
Sit jou alie op die balie en doen dit net. Jy’t seker gedink ek gaan iets skryf oor leer. Boude op die stoel en swot! Nope. Hierdie is ń beter sittery. Nie makliker nie, maar beslis beter, want mens kan nie reg of verkeerd wees nie. Dalk langdradig of onduidelik, maar dan het ek ńContinue reading “Kinders, kom skryf!”