Dis Januarie en dit voel of ons al klaar besig is om op te styg. Ons voetjies hol al amper volspoed in die aanloopbaan van buitemuurse aktiwiteite af. Ek weet, want ek het ook my hardloopskoene aan. So hoekom dink ek dis die moeite werd om net gou ń sluk water te drink en dramaklasseContinue reading “Hoekom drama?”
Tag Archives: art
Mission: konsert
(Verhoog-vaardig in formeliaans) “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee… ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs. Eintlik enige iemand wat op die verhoog ń indruk wil maak. Dié dinge wat ons klas na klasContinue reading “Mission: konsert”