Maak ń Prentjie

Onthou jy die verligting as jy na ń uitdagende, strategiese rondte aan-aan die wen-woorde kon uitroep: een-twee-drie-blokmyself! Satisfaksie. Ons in die teater-wêreld voel ook so wanneer ons na duisende “stop net gou” en “wat van so”, uiteindelik ń interessante toneel op die verhoog kon blok. Hier is ons seniors, na so uitdagende, maar baie prettigeContinue reading “Maak ń Prentjie”

Mission: konsert

(Verhoog-vaardig in formeliaans)   “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee…   ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs. Eintlik enige iemand wat op die verhoog ń indruk wil maak. Dié dinge wat ons klas na klasContinue reading “Mission: konsert”