(Verhoog-vaardig in formeliaans) “Stage live! Almal, onthou julle deel!” Die kinders is in die kollise, vyf, vier, drie, twee… Moenie jou rug op die gehoor draai nie Praat hard Moenie ander spelers maskeer nie Ken jou woorde ń Paar tegniese vaardighede wat nou, almal in gelid, moet inskop vir die groep aspirant akteurs.Continue reading “Mission: konsert”
Tag Archives: stories
Kinders wat skryf
Ek is mal daaroor om te make te hê met allerhande kinders. Die een ding wat feitlik almal in gemeen het, is die lus, begeerte en vermoë om kreatief te wees. Gee hulle net ń kansie… So het dit gebeur dat Nikah Botes en ek mekaar leer ken het tydens lockdown: ek het aanlyn boekklubContinue reading “Kinders wat skryf”